Ons het LANK GEBID vir hierdie! | EP.102 | Julian Geldenhuys
Автор: Die Huntsman Show
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 196
Описание:
Dis met GROOT opgewondenheid dat ek julle voorstel aan die nuutste lid van die HUNTSMAN bediening span, en ons nuwe editor, Julian Geldenhuys. Ons het lank gebid vir Julian, sonder dat ons dit geweet het! Ons leer vir Julian ken en hoor sommer sy storie ook!
Hoop julle geniet die gesprek, dankie vir julle gebede, ondersteuning en liefde!
🚨Julle kan ons ook hier volg:
👉 Facebook - / huntsmanpremiumbrand
👉 Instagram - / huntsmanpremiumbrand
👉 TikTok - / teamhuntsman
📢Indien julle graag Die Huntsman Bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen:
1️⃣ Donasies: AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport
2️⃣ As jy klere items wil aankoop of in kontak wil kom oor enige iets aangaande HUNTSMAN - kontak Adriaan asb: 072 712 2508 / [email protected]
3️⃣ Laat asb n like, comment, subscribe en/of share die video!
4️⃣ Besoek ons NUWE webtuiste: https://www.huntsmanbediening.co.za/
#suidafrika #afrikaans #southafrica
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: