AfriForum in fokus:Dagvaar president, kragpryse styg, OPOD-ondersoek sloer, bek-en-klouseer versprei
Автор: AfriForum
Загружено: 2026-02-26
Просмотров: 1466
Описание: In hierdie episode van AfriForum in fokus bespreek ons die dagvaardiging van die president, opgeblaasde kragpryse, OPOD: vrees vertraag ondersoek na polisiebetrokkenheid by moord, bek-en-klouseer wat handuit ruk en meer.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: