Spanning & Konflik in die ANC! | Politieke Oorsig – 27 Feb 2026
Автор: AMT
Загружено: 2026-02-27
Просмотров: 2705
Описание:
Welkom by ons eerste Politieke Oorsig saam met politieke ontleder Ronald Henwood.
In hierdie week se episode kyk ons eers na die internasionale toneel — onder andere:
• Trump se tarief-twis
• Die Amerikaanse verkiesing
• Die situasie in die Midde-Ooste
Daarna skuif ons fokus na plaaslike politiek:
• Partye wat begin posisioneer vir die verkiesing
• Toenemende spanning en konflik binne die ANC
• En die groot vraag: Is ons besig om die stryd teen korrupsie te wen met die Madlanga-kommissie?
Tydgrepe:
00:42 Internasionaal - Trump
08:10 Internasionalal - Midde Ooste
11:55 Plaaslik - Verkiesings
23:22 Plaaslik - Madlanga Kommissie
👉 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#politieksa #ANC #verkiesing2026 #sapolitiek #politiekeoorsig #RonaldHenwood #internasionalenuus #korrupsie #madlangakommissie #trump #geopolitiek #AMT
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: