ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

het geloftedag nog 'n toekoms

geloftedag het dit nog 'n toekoms

geloftedag se toekoms

franse hugenote in sa

geloftedag en afrikaners se toekoms

gereformeerde geloof

ds gustav opperman

geloftedag in suidafrika

geloftedag 1838

geloftedag 2017

afrikaners en geloftedag

geloftedag en afrikaners

woorde uit sy woning

voortrekkers in sa

16 desember gelofte

bloedrivier gelofte

angus buchan en die gelofte

malema en buchan gelofte

angus buchan en geloftevolk

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2018-12-12

Просмотров: 4222

Описание: "Daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie. En jy moet sy insettinge en sy gebooie hou wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan, en dat jy die dae mag verleng in die land wat die HERE jou God jou vir altyd sal gee." Deuteronomium 4:25-40 Ds Gustav Opperman Geloftedag Wonderboompoort

Geloftedag of Dingaansdag soos dit voorheen geheet het,
is een van die mees onverklaarbare verskynsels in ons volkslewe.
Dis eienaardig in sy oorsprong ...
en dis eienaardig in sy oorlewing teen alle verwagting in.

Ek glo natuurlik dat Geloftedag sal oorleef ...
nie net sal oorleef nie,
maar dat dit ook ‘n groot toekoms het.

Ek sien Geloftedag gewortel in ons volk se wese ...
Ek sien Geloftedag gewortel in hierdie volk se geloof ...
meer spesifiek, sien ek Geloftedag gewortel in hierdie volk se gereformeerde geloof

Ons herdenk vandag 'n besonderse dag
16 Desember 1838
die dag toe God sy kinders uit 'n hopelose situasie gered het …
die dag toe God uiteindelik vir ons voorouers 'n staanplek in hierdie land gegee het …

Terselfdertyd, feesgenote as ons vandag hierdie dankfees hou …
doen ons dit tog met 'n groot mate van kommer …
Daar is by ons 'n bekommernis …
want ons voel aan …
dat ons staanplek in hierdie land nie meer so seker is nie …

Ons posisie is nie meer so seker nie …
Oral rondom ons is daar weer besig om Dingaans op te staan ...
Die Afrika-heidendom het lankal reeds sy tande begin wys in Zimbabwe
en die Presidente van ons land swyg steeds in alle tale …
Die Suid-Afrikaanse regering het sy eie agenda wat hy noem grondhervorming.
en diegene wat die taal van "grondhervorming"praat
begin nou ook die taal praat van "grondonteiening" …

Intussen word die maklike teikens op die plase deur moordenaars afgepik …
Nou 'n eensame boer hier …
More 'n bejaarde egpaar daar …

En niemand kan daar iets aan doen nie …

Ja, ons is nie meer so seker
dat ons dae verleng gaan word in die land
die land wat die Here ons God aan ons gegee het nie …
Ons staanplek het glibberig geword
Ons is nie meer so seker van ons kinders se erfdeel in hierdie land nie …

Die Here is God daar bo in die hemel
Maar die Here is God ook hier onder op die aarde …
So leer ons uit die Skrif.

Sê Hy nie ook vir ons is Psalm 37
dat ons hierdie aarde moet bewoon nie ?
sê Hy nie die regverdige sal die aarde besit en vir ewig daarop woon nie ?
sê ons Here Jesus nie:
Salig is die sagmoediges,
want hulle sal die aarde beërwe …

Daarom is hierdie aarde belangrik
en hierdie grond wat ons bewerk
en hierdie land wat ons bewoon …
dis belangrik …
en die gelowige se besetting en bewerking daarvan …
dis belangrik …
So belangrik dit in die Bybel se tyd was,
so belangrik dit in Piet Retief se tyd was ..
so belangrik is dit vandag

Daarom het God nog altyd lewensruimte vir sy kinders geskep

Daarom het God vir sy Seun se broers en susters, vir ons, 'n staanplek in hierdie land gegee

Ons voorouers as kinders van die reformasie ...
die hervorming wat destyds deur europa gebrand het ...
toe God se kinders weer die waarheid van die Skrif ontdek het ...
Dis die kinders van die reformasie ...
wat 360 jaar gelede hier geland het
Hulle het hier aangeland met die Statebybel in die skeepskis
Dis die Hugenote-vlugtelinge wat 'n bietjie later hier aangekom het
ook met die gereformeerde belydenis op hulle lippe …

Uit hulle is daar 'n volk gebore ...
'n Volk gebore uit geloofsvervolging ...
eers die Nederlanders onder die Spaanse katolieke ...
en toe die Hugenote op vlug van die Franse katolieke ...
Op soek 'n land ter bewoning ...
Op soek na grond ...
Help ons, Here,
Help ons om die gereformeerde leer op hierdie kontinent te versprei,
so het Jan van Riebeeck gebid …

En die Here het ons mense gehelp …
Hy het ons 'n staanplek gegee …

Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Geloftedag: Het dit nog 'n toekoms? Ds Gustav Opperman GK Wonderboompoort

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Afrikaner waar staan jy? Geloftediens Ds Gustav Opperman Jos 3 Woorde uit sy Woning

Afrikaner waar staan jy? Geloftediens Ds Gustav Opperman Jos 3 Woorde uit sy Woning

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18)  Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Gelofte versus Geloftedag

Die Gelofte versus Geloftedag

📜 Тайна, о которой молчат учебники: кто первым открыл Америку | Документальный Фильм

📜 Тайна, о которой молчат учебники: кто первым открыл Америку | Документальный Фильм

Romeine 3:21-24. Uit genade gered om nuut te lewe! Dr Malan van Rhyn.

Romeine 3:21-24. Uit genade gered om nuut te lewe! Dr Malan van Rhyn.

Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

Die Gelofte (amptelike musiekvideo)

СИВКОВ. Лавров проговорился «По мужски» не получилось — нас водят за нос

СИВКОВ. Лавров проговорился «По мужски» не получилось — нас водят за нос

God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

«Один против всей советской машины: Как Геннадий Крючков сломал планы Кремля?»

«Один против всей советской машины: Как Геннадий Крючков сломал планы Кремля?»

Психиатр разбивает мифы о депрессии, лицемерии христиан и победе над болезнями…

Психиатр разбивает мифы о депрессии, лицемерии христиан и победе над болезнями…

За неделю. 9 - 15 февраля. Украина против НАТО. Маск отключил Старлинк армии РФ. Разоружение Xaмaс

За неделю. 9 - 15 февраля. Украина против НАТО. Маск отключил Старлинк армии РФ. Разоружение Xaмaс

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

«НЕУЖЕЛИ ЭТО ПРАВДА РОССИЯ?»: Японский турист потерял кошелек в Москве. Он ждал худшего, но...

«НЕУЖЕЛИ ЭТО ПРАВДА РОССИЯ?»: Японский турист потерял кошелек в Москве. Он ждал худшего, но...

117) God se Woord in Voortgang (Volledige Erediens:1 Kon 17) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

117) God se Woord in Voortgang (Volledige Erediens:1 Kon 17) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

Вскрыта капсула времени с Древнего Египта, только взгляните что нашли внутри…

Вскрыта капсула времени с Древнего Египта, только взгляните что нашли внутри…

Альбом

Альбом "ПОД ЗАЩИТОЙ ТВОИХ КРЫЛ" — 20 песен — Maranatha Brothers

Трамп просчитался? Как Россия изменила правила глобальной игры

Трамп просчитался? Как Россия изменила правила глобальной игры

#102 – Не смей критиковать Трампа – Горизонт – Андреас Патц

#102 – Не смей критиковать Трампа – Горизонт – Андреас Патц

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]