Diamantveld Manne-aand 2025
Автор: WILD & JAG.TV
Загружено: 2025-02-24
Просмотров: 250
Описание: Sport en sport ontwikkeling is baie belangrik vir Diamantveld Hoërskool in Kimberley. Frans Steyn, Daan Human en Jaco Peyper was gaste by vanjaar se James Stander Manne-aand, waar die gemeenskap bymekaar kom om met oop harte te gee. Baie dankie aan die borge en die kopers, van veral die jag pakkette. Lekker jag manne!!!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: