#Bloedrivier
Автор: Boermedia
Загружено: 2020-12-01
Просмотров: 21202
Описание:
Dit was menslik onmoontlik om die Zoeloes te wen en het ons uitwissing in die gesig gestaar- maar met die gelofte het "die Heilige God van hemel en aarde" beskik dat ons voorouers moes oorwin.
Let ook op dat toe die geveg uitbreek, het die helfte van die voortrekkers nie gaan bid nie - nee, hulle het geveg.
Betaal jou gelofte!!
#Volkshuis #Gelofte #Bloedrivier #Zoeloes #Boermedia #16Desember #16Desember1838
Later bygevoeg:
Daar is heelwat kommentare wat noem dat daar vrouens en kinders in die Bloedrivier laer was wat nie korrek is nie.
Dit was ‘n Strafkommando wat van verskeie laers vrywilligers gevra het. Andries Pretorius het slegs met 60 man uit die Kaap na Natal vertrek. Die res het later by hom aangesluit. 464 man, 60 “mak Zoeloes” en 130 kleurlinge wat wadrywers en touleiers was. Geen van die kleurlinge of mak Zoeloes het deelgeneem aan die geveg nie. Daar was ook 64 waens met 3 kanonne. Geen vroue en kinders nie.
Wel 2 jong seuns wat saam met hulle Pa’s deel van die strafkommando was.
Die verhaal van die vrouens wat voorlaaiers help laai het, was gedurende die geveg by Vegkop. Jong dogters en vrouens het die Matabeles met byle van die waens afgehou.
#Bloedrivier #Gelofte #Zoeloes #16Desember1838 #Voortrekkermonument
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: