Die Vader se liefde | Vadersdag | Kideas 19 Junie 2022
Автор: LewenSentrum
Загружено: 2022-06-19
Просмотров: 701
Описание:
Hierdie Vadersdag vier ons al die wonderlike pappas. Ons gesels ook oor God, die Vader, se liefde vir ons. Het jy geweet dat Hy ons almal se Pappa is en dat ons almal Sy kinders is? 🐿 Volg saam met ons die stappe om ʼn mooi Vadersdaggeskenkie vir pappa te maak. 😍
📖 Lees saam met ons:
1 JOHANNES 3:1 (DB)
Ons staan bekend as kinders van God. Ons ís dit natuurlik ook. Ons hemelse Vader self het ons sy kinders gemaak – dít is nou liefde as daar al ooit liefde was!
ONTHOU: Alle Kideas-maats kuier elke Sondag om 08:15 en 10:15 by @Alberton LewenSentrum Gemeente. 🥳 Kom kuier gerus saam met ons!
Volg ons op:
• Facebook @KideasALS
• Instagram @kideas_als
• TikTok @kideas_als
#Vadersdag #FathersDay #Kideas #Kinderkerk #SundaySchool #Lewensentrum #Alberton
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: