Toekomsbou: Die VTM-Museumteater maak geskiedenis lewendig
Автор: Die Voortrekkermonument
Загружено: 2024-01-15
Просмотров: 647
Описание:
Die Voortrekkermonument het in 2023 geskiedenis gemaak met die opening van die eerste museumteater in die Suidelike halfrond.
Die Toekomsbou Museumteater neem besoekers op ’n 120-jaarlange reis saam met ’n jong man wat sy wortels wil ontdek.
Op dié reis maak jy kennis met sterk vroue uit die geskiedenis van die Afrikaner – ’n sekretaresse wat agter haar tikmasjien in die kantoor van die eerste minister saam bou aan die toekoms van die land, ’n musiekonderwyseres wat jong mense leer oor die wonder van Afrikaanse musiek en waar dit vandaan kom én ’n ouma wat haar kleinseun motiveer om iets meer met sy lewe te doen.
Bespreek vandag jou plek by: https://www.q2b.co.za/OnlineActivitie...
#vtm #voortrekkermonument #pretoria #suidafrika #southafrica #tourismsa #toerisme #geskiedenis #erfenis #HierStaanOns #localislekker #KomKuier #familie #kultuur #kultuurerfenis #JouTuiste #MaakJouselfTuis #KultuurTuiste #Museumteater #museum #theatre #teater #Toekomsbou
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: