Voortrekkermonument Fasiliteite – Blinkvosperd
Автор: Die Voortrekkermonument
Загружено: 2023-07-31
Просмотров: 401
Описание:
Blinkvosperd-lapa is onlangs toegevoeg tot die Voortrekkermonument se pragtige reeks onthaal-, fees- en konferensiefasiliteite, en as daar nou een venue op hierdie terrein is wat beloof om enige saamtrek ’n onvergeetlike geleentheid te maak, is dit híérdie een!
Loer gerus na die meegaande video om meer uit te vind oor die geriewe wat hierdie gesellige fasiliteit bied!
Vir enige navrae oor verhuringspryse, besigtigings van ons fasiliteite, en besprekings, kan julle ons gerus kontak by [email protected]
Fasiliteite-inligting: https://vtm.org.za/fasiliteite/
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: