5 Eendjies | Afrikaans Liedjie | Leer om te tel
Автор: Tannie Lea
Загружено: 2024-06-03
Просмотров: 25658
Описание:
Tannie Lea sing 5 Klein Eendjies! Kom sing saam en leer om te tel.
ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
https://ko-fi.com/tannielea
🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
Sing, dans, storietyd, musiek.
Skryf, rympies leer, spel en tel.
Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong.
Memoriseer, verbreed algemene kennis, waardes en maniere.
Bou selfvertroue en speel.
Kweek 'n liefde vir Afikaans!
Volg Tannie Lea op:
YOUTUBE: Tannie Lea
INSTAGRAM: tannie_lea
https://instagram.com/tannie_lea?igsh...
FACEBOOK: Tannie Lea
https://www.facebook.com/tannie.lea.l...
TIKTOK: tannielea
https://www.tiktok.com/@tannielealeer...
Epos: [email protected]
#afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: