Afrikaanse Kinderliedjie | Die Eensame Krokodil | Afrikaanse Kinder Rympies
Автор: Pieterse Entertainment
Загружено: 2025-09-18
Просмотров: 75370
Описание:
Afrikaanse kinderliedjie en rympie Die Eensame Krokodil se meer opgewekte weergawe.
Lirieke:
Die krokodil se hart is seer
kom ons vra wat makeer?
hy's so groot en vreeslik lank
om nog so te lê en tjank
Ek is 'n eensame krokodil
Die mense lag vir my en gril
Ek soek maatjies hoog en laag
maar almal sê ek vreet te graag
#afrikaansekinderliedjies #afrikaans #afrikaansemusiek #PieterseEntertainment #PieterseHobbies #kinderliedjes #kinderrympies
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: