Wiskunde in Afrikaans - Graad 10 - Eksamenvoorbereiding deel 11 - Getalpatrone
Автор: Stefan Stoman
Загружено: 2022-11-11
Просмотров: 1052
Описание:
In hierdie video werk ek vraag 3 uit van 'n provinsiale vraestel wat handel oor getalpatrone. Jy kan die vraestel en nog vele ander vind op die webtuiste van die Departement van Onderwys. Kliek die link:
https://www.education.gov.za/Curricul...
Julle kan ook informasie, asook die notas vind op die Namaqua Wiskunde Facebook blad.
/ namwisk
Lekker kyk en lekker leer!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: