ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Getalpatrone Graad11: L2 Algemene Term van Kwadratiese Ry

Автор: Online Maths by Miss Pythagoras

Загружено: 2024-10-08

Просмотров: 572

Описание: Het jy al ooit gewonder waar in die Graad 11 Wiskunde sillabus kan jy maklike punte verdien? Die antwoord is Getal Patrone en meer spesifiek die Kwadratiese ry!

In hierdie Playlist van 5 videos, gaan ek vir jou die belangrike konsepte en metodes leer wat jou gaan help om Getal Patrone in Wiskunde, hier in die Graad 11 sillabus te verstaan.
Getal patrone of te wel die kwadratiese ry, is nie 'n groot gedeelte van die Wiskunde sillabus nie, maar wel 'n belangrike een om maklike punte te verdien.

Die onderwerpe wat ek in hierdie videoreeks gaan behandel is: -
-Die Kwadratiese ry
-Hoe om die algemene term van 'n kwadratiese ry te bereken
-Hoe om uit te werk hoeveel terme in 'n kwadratiese ry is
-Eksamen vrae oor Getal Patrone in Graad 11 Wiskunde

Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en om jou te help met jou eksamenvoorbereiding.

Jy sal ook volledige Playlists op my kanaal vind oor Funksies, Fnansiële Wiskunde, Aard van die wortels, Waarskynlikheid asook AL vraestel 1 se inhoud naamlik: Los op vir x, Kwadratiese vergelykings en ook alle Algebra onderwerpe. Vraestel 2 se inhoud is ook hier op my kanaal, net gereed vir jou om te kyk en beter te verstaan!

Of jy nou vir jou eksamen voorberei of net jou suiwer Wiskunde bietjie wil opskerp is my kanaal net die regte plek om goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente te ontvang. Die videos kan ook met groot sukses deur graad 12 Wiskunde studente, wat so bietjie vergeet het van kwadratiese rye in vraestel 1, ook gekyk word.

*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Hoe om die ALGEMENE term in Kwadratiese rye te bereken.

Kyk asb na al die videos in die Playlist, sodat jy 'n geheelbeeld oor die hoofstuk oor Getal Patrone in Wiskunde kan vorm. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer kwaliteit Wiskunde inligting!

Jy is ook welkom om kommentaar te lewer en beter nog, vertel AL jou vriende van my kanaal Online Maths by Miss Pythagoras.

Playlist:
   • Kwadratiese rye / Getalpatrone Graad11  

#wiskunde #wisk # graad11 #graad11wiskunde #eksamen #onlinemathsbymissp #eksamenvoorbereiding #algebra

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Getalpatrone Graad11: L2 Algemene Term van Kwadratiese Ry

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Getalpatrone Graad11: L3 Bepaal hoeveel terme is in die Kwadratiese  Ry

Getalpatrone Graad11: L3 Bepaal hoeveel terme is in die Kwadratiese Ry

Getalpatrone Graad11:  L1 Kwadratiese Rye

Getalpatrone Graad11: L1 Kwadratiese Rye

GAS 2026-02-26 Here Comes the Sun by clover!

GAS 2026-02-26 Here Comes the Sun by clover!

Знакомство с клавиатурой. Лучшее в мире объяснение

Знакомство с клавиатурой. Лучшее в мире объяснение

Kwadratiese rye / Getalpatrone Graad11

Kwadratiese rye / Getalpatrone Graad11

97,7 Неправильно вычислить площадь синего квадрата в геометрической задаче про треугольник!

97,7 Неправильно вычислить площадь синего квадрата в геометрической задаче про треугольник!

(Gr 11) Getalpatrone

(Gr 11) Getalpatrone

Waarskynlikheid Graad11 (Wiskunde)

Waarskynlikheid Graad11 (Wiskunde)

Задача века решена!

Задача века решена!

Getalpatrone Graad11: L4 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 1

Getalpatrone Graad11: L4 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 1

(Gr 11) Getalpatrone

(Gr 11) Getalpatrone

Patrone algemene term

Patrone algemene term

Getalpatrone Graad11: L5 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 2

Getalpatrone Graad11: L5 Kwadratiese Rye Eksamen Vrae 2

W11 Minimum en maksimum van getalpatrone

W11 Minimum en maksimum van getalpatrone

PEACE - Soaking worship instrumental | Prayer and Devotional

PEACE - Soaking worship instrumental | Prayer and Devotional

Самое жуткое решение парадокса Ферми

Самое жуткое решение парадокса Ферми

Rye en Reekse Repiterende Getalle || Wiskunde Graad 12

Rye en Reekse Repiterende Getalle || Wiskunde Graad 12

Фильм Алексея Семихатова «ГРАВИТАЦИЯ»

Фильм Алексея Семихатова «ГРАВИТАЦИЯ»

Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia

Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia

Graad 10 Waarskynlikheid

Graad 10 Waarskynlikheid

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]