Hoof Verjaar
Автор: Hoërskool Transvalia
Загружено: 2025-09-08
Просмотров: 162
Описание:
VALIA 2025
60ste Verjaarsdagviering – Mnr. Venske
Vandag het Hoërskool Transvalia die besondere voorreg gehad om saam met Mnr. Venske sy 60ste verjaarsdag te vier. Hierdie mylpaal was ’n spesiale geleentheid en ons is dankbaar dat dit saam met die Valia-familie gevier kon word.
Baie dankie aan elke leerder, personeellid en ouer wat bygedra het om die dag vir hom onvergeetlik te maak.
’n Mylpaal om met trots te onthou!
Baie dankie aan @dvbproductions vir die video opname 👏🏼
#TTT #TrotsTradisieTransvalia #dvbproductions
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: