Toe moer ek hom
Автор: This is SIX
Загружено: 2025-07-21
Просмотров: 14612
Описание: Wors Visagie, wat voorheen by die Vetkoekpaleis-restaurant gewerk het, tree in om die plek van bankrotskap te red terwyl dit in Ruben Delport se besit was. TikTok-koors loop hoog. Vir Boudjies is dit veronderstel om “fun” te wees, vir Klein Frikkadel opvoedkundig en vir Wors het ’n hele nuwe wêreld van wyshede oopgegaan.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: