Chinese leerder leer Afrikaans
Автор: Hoërskool Fichardtpark
Загружено: 2017-01-11
Просмотров: 1967
Описание:
Hierdie video bly die eiendom van Netwerk 24.
Hoërskool Fichardtpark aanvaar geen krediet vir die opneem, vervaardiging of redigering van hierdie video nie.
Pinquan Chen, 'n matriekleerder van die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 5 jaar gelede na Suid-Afrika van Hongkong geïmmigreer sonder om 'n woord Afrikaans te kon praat. Oor omtrent 'n maand skryf hy sy eindeksamen - alles in Afrikaans.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: