ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Blouvrou 2018

Автор: Hoërskool Fichardtpark Produksies

Загружено: 2024-11-05

Просмотров: 1421

Описание: Die storie van die Blouvrou
Deur Jean-Mari Lombard

Een laat aand in 1988 hoor Mnr Johan Kruger en Kaptein Hein Maree tydens ‘n “middernag-patrolie-aksie” die bloeddorstige gille van 4 seuns in die gange van Hoërskool Fichardtpark. Toe hulle tot redding haas vind hulle 4 bleekgesig seuns wat skaars ‘n paar sinne van ‘n figuur onder die trappe by D4 hakkel-hakkel kon uitkry. Die seuns het die figuur as vroulik beskryf en so het die legende van die Blouvrou ontstaan. Die was egter nie die laaste keer wat die Blouvrou gesien is nie.

Tydens ‘n onderhoud met Fritz Botes, die eerste hoofseun van Fichardtpark, het hy bevestig dat hy self nie van die Blouvrou geweet het toe hy in 1987 matrikuleer het nie, maar sy dogter sê dat sy self al die Blouvrou gesien en gevoel het. Dit bevestig dus die storie van Mnr Johan Kruger en ons kon vasstel dat die Blouvrou vir die eerste keer in 1988 haar verskyning gemaak het. Die jare wat gevolg het was die Blouvrou baie aktief by die skool en is sy ‘n hele paar keer gesien, maar selfs Kaptein Maree en sy span kon nooit vasstel presies waar sy is, wat sy wou he en wanneer sy sou terugkom nie.

Die storie van die Blouvrou het al baie vorme aangeneem oor die jare. Arno Roodt, hoofseun van 2016, vertel die storie wat hy gehoor het. “‘n Meisie het as gevolg van ‘n liefdestelleurstelling haarself gehang van die 3de verdieping van die D-Blok af”. Ander meen weer dat sy gespring het as gevolg van jaloesie en nou op die stoepe spook opsoek na liefde in die aande.

‘N Ander weergawe vertel weer dat sy by die E-blok spook en dat haar dood dalk glad nie selfmoord was nie. Dié weergawe meen dat sy in gr.8 was toe sy “perongeluk” oor die reëling gestoot is deur ‘n ontrou kêrel en dat sy nou opsoek is na ‘n gr 8. seun om oor te gooi uit wraak. Volgens gerugte slaap sy in die plafon van Lab 2, skryf sy teen die swartbord in E24 en het mense al wasigagtige spookbeelde van ‘n seun besmeer in bloed op die plaveisel voor Mev Mariet Kleinhans (nou D1) se klas gesien.

Leerders het ook al die storie op video probeer dokumenteer. Die videos vertel van lockers wat oopgaan, deure wat klap en nog ander onverklaarbare gebeure in die skoolgange in die nag.

Deur al die jare kon niemand nog presies vasstel wie die Blouvrou is en wat sy wil hê nie, die feit bly egter staan: Die Blouvrou hou nie daarvan om versteur te word nie.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Blouvrou 2018

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Die Blouvrou OG

Die Blouvrou OG

Rosyjski statek-cień uderza w blokadę USA... NATO odpowiada natychmiast i bezlitośnie

Rosyjski statek-cień uderza w blokadę USA... NATO odpowiada natychmiast i bezlitośnie

CHORA BARCA W FORMIE MUTANT! WRZUCILI PIĄTKĘ I ODJECHALI DO FINAŁU! BEZRADNY ATHLETIC ZNOKAUTOWANY

CHORA BARCA W FORMIE MUTANT! WRZUCILI PIĄTKĘ I ODJECHALI DO FINAŁU! BEZRADNY ATHLETIC ZNOKAUTOWANY

Operatie Oeps

Operatie Oeps

Halloween film 2024

Halloween film 2024

#672 Czy będzie inwazja Grenlandii?, Studium kolonizacji. Bogactwa Wenezueli, Polowanie na tankowce,

#672 Czy będzie inwazja Grenlandii?, Studium kolonizacji. Bogactwa Wenezueli, Polowanie na tankowce,

Gr 10 September Eksamen 2025 (Commedia Dell'arte)

Gr 10 September Eksamen 2025 (Commedia Dell'arte)

Zapłacili za swoje oszustwa? Tragiczne losy członków Boney M.

Zapłacili za swoje oszustwa? Tragiczne losy członków Boney M.

Seria Skandali w Polsce i na Świecie: Hymn Ukrainy w Polskim Przedszkolu, Tusk Upomina USA!

Seria Skandali w Polsce i na Świecie: Hymn Ukrainy w Polskim Przedszkolu, Tusk Upomina USA!

Popularność „kamratów” nie jest przypadkiem. Leszek Żebrowski wyjaśnia

Popularność „kamratów” nie jest przypadkiem. Leszek Żebrowski wyjaśnia

GWAŁT na policjantce w koszarach. KIERWIŃSKI atakuje dziennikarzy po ujawnieniu

GWAŁT na policjantce w koszarach. KIERWIŃSKI atakuje dziennikarzy po ujawnieniu

Ertu hetja? Lokaverkefni kvikmyndargerðabraut FNV

Ertu hetja? Lokaverkefni kvikmyndargerðabraut FNV

MAZUREK: SKANDAL W POLICJI I POLITYCZNA HUCPA

MAZUREK: SKANDAL W POLICJI I POLITYCZNA HUCPA

Jak PUTIN i KGB PRZEKRĘCILI TRUMPA i Europę! (w tym Rosjan)!

Jak PUTIN i KGB PRZEKRĘCILI TRUMPA i Europę! (w tym Rosjan)!

Gr. 8 konsert 2024

Gr. 8 konsert 2024

studio 5   FRACTURES

studio 5 FRACTURES

141 nowych przepisów w jeden dzień – jak UE zabija polską gospodarkę? Wywiad Radek Pogoda

141 nowych przepisów w jeden dzień – jak UE zabija polską gospodarkę? Wywiad Radek Pogoda

Afera! Policja wyrzuciła naszego dziennikarza ze szkoł w Kielnie! | Raport Wiadomości 1

Afera! Policja wyrzuciła naszego dziennikarza ze szkoł w Kielnie! | Raport Wiadomości 1

CEP - Kaskada problemów. Amerykanie przejmują rosyjskie tankowce.

CEP - Kaskada problemów. Amerykanie przejmują rosyjskie tankowce.

KONTRA #20 Rymanowski, ks. Bańka, ks. Wachowiak: Kościół rozdarty

KONTRA #20 Rymanowski, ks. Bańka, ks. Wachowiak: Kościół rozdarty

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]