Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2026-03-04
Просмотров: 239
Описание:
Afrikaans leer lees met prettige alfabetklanke en herhaling wat jong kinders help om klanke vinniger te herken, te verstaan en te onthou.
Welkom, mammas, juffrouens en opvoeders! 👋
In hierdie video oefen ons Afrikaanse alfabetklanke op ’n eenvoudige, kindervriendelike manier wat leesontwikkeling versterk. Deur herhaling, luister, vaslegging en aktiewe deelname word jou kind gehelp om klanke vinniger te identifiseer en met meer selfvertroue te begin lees.
🔎 Wat is in die video?
✅ Deel 1: Herhaling van al die Afrikaanse alfabetklanke — ideaal vir inskerping en selfvertroue.
✅ Deel 2: Lees van tweeletter-nonsenswoorde om te wys hoe klanke saamgevoeg word om woorde te vorm; dit versterk mondvorming en help met fonetiese vloei.
✅ Deel 3: Selfstandige lees van alfabetklanke én tweeletter-nonsenswoorde — jou kind oefen om op sy/haar eie te lees! 🎉
💛 Wat om te verwag:
• Interaktiewe inoefening
• Stadige, duidelike uitspraak
• Herhaling vir beter inskerping
• Klankvoorbeelde wat kinders verstaan
• Ideaal vir beginners én vir ekstra ondersteuning
🎯 Geskik vir kinders wat:
• pas begin leer lees
• sukkel om klanke te onthou
• ekstra oefening benodig
• hou van prettige leer
✨ Voordele vir jou kind:
• Versterk fonemiese vaardighede
• Maak klankherkenning en lees makliker
• Bou lees-selfvertroue
• Ondersteun leer in die klas én by die huis
🎥 Gebruik dit vir:
• Tuisonderrig
• Klasaktiwiteite
• Intervensie / remediëring
• Vroeë leesontwikkeling
👍 Like, Subscribe & Deel om meer Afrikaanse opvoedkundige video’s vir jong kinders te sien.
📚Is jy opsoek na nog waardevolle, Afrikaanse leesvideo's wat jou kind gaan help om maklik, interaktief en effektief met begrip te leer lees:
• GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kinders ...
Maak lees maklik, lekker én suksesvol vir jou kind! 💛📚
Ons volledige, oorspronklike Afrikaanse leesprogram neem jou kind op ’n interaktiewe leerreis — perfek vir Graad R–2, tuisonderrig of aanvullende leer. Die program is reeds met sukses in skole én by die huis gebruik en help kinders om selfvertroue in lees en begrip te bou.
✨ Wat maak ons LEESPROGRAM besonders?
Ons pakket bevat meer as 40 video-lesse + 40+ bypassende PDF-drukpakkette — jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, volledige hulpmiddel!
👉 Kry die digitale weergawe hier:
https://www.teacharesources.com/produ...
🎥 GRATIS Opvoedkundige Kindervideo’s
Ons YouTube-kanaal bied GRATIS opvoedkundige inhoud vir jong kinders (4–8 jaar) — ideaal vir tuisonderrig, remediërende hulp en klastoepassing.
💡 Wat vind jy op die kanaal?
• 👶 Leer lees (Alfabetklanke, lettervorming, klankbou)
• 📘 Leesbegrip en leesontwikkeling
• 🔢 Wiskunde-konsepte
• 🎶 Oulike kinderliedjies
• 📚 Kinderstories
• 🌈 NOG baie meer!
🌟 Waarom kies ouers en onderwysers ons?
• ✅ Ontwerp deur ’n gekwalifiseerde onderwyseres
• ✅ Interaktief met geen passiewe skermtyd
• ✅ Pas by enige kurrikulum in SA
• ✅ Word reeds suksesvol in talle skole en tuis gebruik
• ✅ Bevorder selfvertroue, fokus en lewenslange leerliefde
👉 SUBSCRIBE om saam ’n liefde vir lees en leer by jou kind te kweek!
📩 Kontak & Hulpbronne
🌻 E-pos:
[email protected]
🌻 Hulpmiddels vir ouers en opvoeders (TEACHA):
https://www.teacharesources.com/selle...
#AfrikaansLeerLees #AlfabetKlanke #LeerLees
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: