Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2026-01-14
Просмотров: 507
Описание:
Leer lees deur die Afrikaanse vokale/klinkers vir jou kind aan te leer met 'n oulike kinderversie: At en Ik op Ump.
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
• GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kinders ...
🦋Wil jy graag vir jou kind nog oulike Afrikaanse video's wys wat handel oor die vokale/klinkers? Gaan kyk gerus na ons speellys en leer lees op 'n maklike manier.
• Afrikaanse Klinkers/Vokale vir jong kinder...
🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.
• Maklike Afrikaanse Leeslesse – Help Jou Ki...
🦋Gaan kyk gerus ook na ons Afrikaanse Alfabet stories. Lekker luister Afrikaanse stories met interaktiewe aktiwiteite en skryfwyse ook ingesluit.
• Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om...
Maak lees maklik, lekker én suksesvol vir jou kind! 💛📚
Ons volledige, oorspronklike Afrikaanse leesprogram neem jou kind op ’n interaktiewe leerreis — perfek vir Graad R–2, tuisonderrig of aanvullende leer. Die program is reeds met sukses in skole én by die huis gebruik en help kinders om selfvertroue in lees en begrip te bou.
✨ Wat maak ons LEESPROGRAM besonders?
Ons pakket bevat meer as 40 video-lesse + 40+ bypassende PDF-drukpakkette — jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, volledige hulpmiddel!
👉 Kry die digitale weergawe hier:
https://www.teacharesources.com/produ...
🎥 GRATIS Opvoedkundige Kindervideo’s
Ons YouTube-kanaal bied GRATIS opvoedkundige inhoud vir jong kinders (4–8 jaar) — ideaal vir tuisonderrig, remediërende hulp en klastoepassing.
💡 Wat vind jy op die kanaal?
• 👶 Leer lees (Alfabetklanke, lettervorming, klankbou)
• 📘 Leesbegrip en leesontwikkeling
• 🔢 Wiskunde-konsepte
• 🎶 Oulike kinderliedjies
• 📚 Kinderstories
• 🌈 NOG baie meer!
🌟 Waarom kies ouers en onderwysers ons?
• ✅ Ontwerp deur ’n gekwalifiseerde onderwyseres
• ✅ Interaktief met geen passiewe skermtyd
• ✅ Pas by enige kurrikulum in SA
• ✅ Word reeds suksesvol in talle skole en tuis gebruik
• ✅ Bevorder selfvertroue, fokus en lewenslange leerliefde
👉 SUBSCRIBE om saam ’n liefde vir lees en leer by jou kind te kweek!
📩 Kontak & Hulpbronne
🌻 E-pos:
[email protected]
🌻 Hulpmiddels vir ouers en opvoeders (TEACHA):
https://www.teacharesources.com/selle...
#AfrikaansLeerLees #AlfabetKlanke #LeerLees
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: