Graad 8 Breuke #4: Maal en Persentasie
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2021-08-15
Просмотров: 1327
Описание:
Hey Graad 8's. In die video verduidelik ek hoe om met breuke te vermenigvuldig en hoe om persentasies van getalle uit te werk. daar is 4 Voorbeelde.
NB - asseblief let op dat ek 'n fout in hierdie video gemaak het. Noemers is onder die lyn en tellers is bo die lyn wanneer 'n mens na breuke kyk.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
00:43 Standaardvorm van 'n Breuk
01:00 Maal en Van
01:48 Reël vir Maal van Breuke
02:20 Persentasie
02:28 Voorbeeld 1 (a - f)
07:12 Voorbeeld 2
09:46 Voorbeeld 3
10:46 Voorbeeld 4 (a - f)
15:38 Einde
-------------------------------
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die vorige video, click hier: • Graad 8 Breuke #3: Optel en Aftrek van Breuke
Vir die volgende video, click hier: • Graad 8 Breuke #5: Deel
As julle nog videos in die Graad 8 reeks soek, kyk hier: • Graad 8 Waarskynlikheid #1: 'n Inleiding
Laat my asseblief in die comments of op instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: