Vermenigvuldiging van Breuke
Автор: Mathematics with Marlien - In Afrikaans
Загружено: 2023-03-23
Просмотров: 5999
Описание:
Hierdie video lei jou stap vir stap deur twee metodes wat jy altyd kan gebruik om gewone breuke met mekaar te vermenigvuldig.
Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die vermenigvulldiging van gewone breuke te verstaan en te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!
📚GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗https://www.patreon.com/posts/vermeni...
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm
• Herlei Breuke na hul Eenvoudigste vorm
✔️Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers
• Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde N...
✔️Optel en Aftrek van Breuke met Verskillende Noemers
• Optel en Aftrek van Breuke met Verskillend...
✔️Ekwivalente Breuke
• Ekwivalente Breuke
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
/ mathematicswithmarlien
💥Marlien
/ marlien__cronje
✉️ Email: [email protected]
#breuke #wiskunde
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: