"Aanlyn onderrig is nuwe normaal"
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2020-12-13
Просмотров: 193
Описание:
Pretoria, 12 Desember - Skole moes vanjaar noodgedwonge hulle onderrigmetodes aanpas weens die Covid-19-pandemie en die staat van inperking.
Dit het die kollig op aanlyn en tuisonderrig geplaas. Teneo Education is 'n organisasie wat al bykans drie jaar lank in kuberonderrig spesialiseer.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: