Vingerhappies op 4 verskillende maniere!
Автор: Annelien Pienaar Food Consultant
Загружено: 2022-01-02
Просмотров: 5598
Описание:
In hierdie video gaan jy 'n dieper kyk kry in die beplanning van platters, oorskiet bestanddele in papier horinkies verwerk, pizza horinkies en voorgereg alles in een bakkies. Vier verskillende idees vir snoep happies.
Tydlyn vir 4 verskillende happie idees
00:06 Platter inleiding
13:45 Papier Horinkies vou en vul
20:40 Pizza horinkies
24:25 Voorgereg in 'n glasie
Like, share en comment asb. Goeie kritiek is altyd welkom.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: