Hiér kom die bokke! Mega-veiling in die Oos-Kaap gehou
Автор: LandbouTV
Загружено: 2025-11-18
Просмотров: 229
Описание:
Hobson & Co-lewendehawe-agente se jaarlikse bokveiling op Adelaide in die Oos-Kaap op Donderdag 13 November was weer soos in die verlede ’n marathon geleentheid.
Benewens die meer as 3 000 Boerbokke wat opgeveil is, het ’n paar honderd Angora-bokke en skape ook onder die hamer gekom.
Volg ons op ons webwerf http://landbou.com | WhatsApp-kanaal https://whatsapp.com/channel/0029Vadw... | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: