ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Deel 1: Mike Bolhuis bied sy oplossings vir VEILIGHEID & SEKERHEID in SA aan tov PLAASMOORDE.

Автор: Boermedia

Загружено: 2020-09-23

Просмотров: 18852

Описание: Boermedia en verskeie ander organisasies, sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsgroepe het die vergadering bygewoon en hierdie video saamgestel saam met Mike Bolhuis.

Enige verdere navrae kan gestuur word aan [email protected]. Merk die onderwerp duidelik as VEILIGHEID &SEKERHEID : SA.

Ons beywer ons vir oplossings tov die voorkoming van plaasmoorde en - aanvalle.

Die video is volledig getranskribeer. Die skakels kan ook versoek word deur 'n epos aan Mike te rig.

Veiligheid & Sekerheid: SA
Plaasmoorde Projek
Spreker: Mike Bolhuis
22 Augustus 2020
Video Notas
Afdeling 1: Inleiding

Afdeling 2: Mike Bolhuis Stellings
• Die plase wat ons tans beskerm is suksesvol weens intensiewe ondersoeke wat uit gevoer word. Ons het dus ‘n moontlike daadwerklike oplossing wat ons wil bied.
• Inligting bestaan uit feitlike, vermoedlike en hoorsê informasie. Dit is belangrik om te werk op feitlike informasie en nie te reageer op vermoedlike of hoorsê informasie nie. Jy kan nie net aanvaar dat hoorsê informasie ‘n feitlike stelling is nie!
• Daar is ‘n groot probleem in ons land want twee boere het 4 opinies en 5 kerke.
• Een van ons grootste dilemma is dat boere nie saam werk nie, daar is sekere boere wat nie oor die weg kom met sy eie buurman nie.
• As mense nie kan saam staan oor een spesifieke onderwerp naamlik, hoe om midaad te hanteer, hoe gaan ons ooit misdaad kan aanspreek en voorkom.
• Boere bou nie behoorlike kontakte nie, daar word nie behoorlike patrollies uitgevoer nie, daar word nie ‘n behoorlike ondersoeke gedoen nie en daar word nie behoorlike keuring (“vetting”) op huidige staff en nuwe staff uitgevoer nie.
• Visuele polisiëring is baie belangrik. Vorm ‘n sterk verhouding met plaaslike polisie beamptes en plaas patrollies.
• ‘n Informasie infrastruktuur is ook baie belangrik (informante) en om ‘n sterk verhouding te vorm met die gemeenskap.
• As jy ‘n plaas het, en jy kom nie oor die weg met jou werkers nie, het jy nie ‘n plaas nie!
• Ons grootste probleem is dat jy met ‘n hoogs gekompliseerde mense sit wat jy op ‘n ander manier gaan moet nader. Dit is belangrik dat hy/sy die onderwerp moet sien as ‘n probleem en as ‘n erinstige misdaad. Julle sal moet eers saam sien, saam praat en saam stem oor ‘n gemeenskaplike, spesifieke onderwerp.
• Ons het 4 groot plase wat ons al vir jare beskerm, na ‘n deeglike ondersoek kon ons sien dat die verhouding-element totaal en al afwesig was. Daar was geen verhoudings tussen die werkers, familielede, gemeenskap of polisie nie.
• Hanteer jou plaaswerkers met respek.
• As ‘n boer is dit belangrik dat jou werkers weet wat jou waarde is, maar jou waarde kan slegs bepaal word as jy weet wat hulle waarde is.
• Dit is belangrik om wet en order asook streng reëls en regulasies in jou huis en op jou plaas te hê.
• Misdaad is ‘n groot probleem in Suid-Afrika! Misdaad verwek misdaad.
• Die grootste oorsaak van alle misdade in die wêreld is onkundigheid, ongeletterdheid en armoede.
• Nie alle individue wat jy sien, is ‘n misdadiger nie.
• Die wet beskerm nie net ons as individue nie, maar beskerm die krimineel ook. Die krimineel misbruik die feit dat hy die misdaad kan pleeg en daarmee kan weg kom. Die autoriteite het eenvoudig nie die infrastruktuur om alle misdade aan te spreek nie.
• Die polisie infrastruktuur het heeltemal ineengestort en dit gaan nie beter word nie, daar is wetteloosheid, korrupsie, onvermoë en ‘n baie swak infrastruktuur onder ons autoriteit.
• Dit is dus nie almal wat die misdade pleeg nie, dit is egter ‘n klein hoeveelheid wat ‘n groot impak op die gemeenskap het. Onkundige individue word gedryf deur emosionaliteit en armoede.
• Die meeste boere is oud en onkundig. Hulle word nie fisies of emosioneel opgelei op grond van fisiese selfverdediging of wapen kundigheid nie.
• Dit is in elke provinsie anders, daar is verskillende mense en verskillende kulture.
• Ons doel is om die publiek ‘n magdom van informasie te bied wat hulle dan self kan toepas.
• Weens ons naam, reputasie en bekendheid en weens al die betrokke lede wat gaan saamwerk sal ons behoorlike internasionale ondersteuning kan kry.

As jy die plaasboer vermoor, het niemand werk op die plaas nie.

Afdeling 3: Oplossing (4 Stappe)

1) Aanstelling, Toestemming en Toeganklikheid
Die Boer en die gemeenskap moet toe tree.
Daar moet toestemming gegee word en ‘n behoorlike aanstelling moet plaasvind.
Die boer moet bereid wees om te verander.

2) Opleiding
Opleiding tussen boer en sy werker (verhoudings)
Risiko analisering, streng keuring en ondersoek op werkers
Selfoon en kommunikasie opleiding
Terrein opleiding
Selfverdediging
Wapen Kundigheid
PSIRA Registrasies

3) Finansies
Risiko Analiseirng & “Asset Search”
As boer dit kan bekostig moet hy betaal vir diens
Indien boer dit nie kan bekostig nie, moet daar ‘n rekening gestig word vir donasies

4) Dienslewering
Veiligheid en Sekerheid
Gespesialiseerde Wagte

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Deel 1: Mike Bolhuis bied sy oplossings vir VEILIGHEID & SEKERHEID in SA aan tov PLAASMOORDE.

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Deel 2: Mike Bolhuis bespreek oplossings vir VEILIGHEID & SEKERHEID in SA - Vraag en Antwoord Sessie

Deel 2: Mike Bolhuis bespreek oplossings vir VEILIGHEID & SEKERHEID in SA - Vraag en Antwoord Sessie

MIKE BOLHUIS | Hatfield Pretoria | 1980/81

MIKE BOLHUIS | Hatfield Pretoria | 1980/81

ANC to vacate offices

ANC to vacate offices

Iran konflik:  Die feite, gevare en vooruitsigte

Iran konflik: Die feite, gevare en vooruitsigte

Авиация США сбила самолёт РФ / Иран атаковал НАТО

Авиация США сбила самолёт РФ / Иран атаковал НАТО

Die Skrif gee die deurslag in gelowiges se meningsverskille. (Hand. 11: 1-18 ) Ds. Schalk Strauss.

Die Skrif gee die deurslag in gelowiges se meningsverskille. (Hand. 11: 1-18 ) Ds. Schalk Strauss.

Rymanowski, gen. Gromadziński: Płonie Bliski Wschód

Rymanowski, gen. Gromadziński: Płonie Bliski Wschód

Wojna się rozlewa. Będzie operacja lądowa? Jak długo wytrzyma Iran? Paweł Rakowski i M. Lachowski.

Wojna się rozlewa. Będzie operacja lądowa? Jak długo wytrzyma Iran? Paweł Rakowski i M. Lachowski.

Aan huis met Hans – Kwêla | Kyknet

Aan huis met Hans – Kwêla | Kyknet

Wojna z Iranem Będzie Ciężka dla Świata! Co już wiadomo? Turcja i Hiszpania Pod Presją USA!

Wojna z Iranem Będzie Ciężka dla Świata! Co już wiadomo? Turcja i Hiszpania Pod Presją USA!

Co zrobią Chiny? Jaki interesy ma Ameryka w tej wojnie? — Jacek Bartosiak i Piotr Zychowicz

Co zrobią Chiny? Jaki interesy ma Ameryka w tej wojnie? — Jacek Bartosiak i Piotr Zychowicz

Bloedrivier het jou nodig! Na die 2025 gebeure het staat kraantjie toegedraai. Staatsbestandheid

Bloedrivier het jou nodig! Na die 2025 gebeure het staat kraantjie toegedraai. Staatsbestandheid

Nawrocki: polski „SAFE 0%” to bezpieczeństwo bez politycznego kagańca

Nawrocki: polski „SAFE 0%” to bezpieczeństwo bez politycznego kagańca

Regstreeks vanaf Majubafees 2026

Regstreeks vanaf Majubafees 2026

Ilja Laurs: Vidurio Rytų konfliktas, nafta ir rinkos - ką turi žinoti investuotojai | 2026.03.04 |

Ilja Laurs: Vidurio Rytų konfliktas, nafta ir rinkos - ką turi žinoti investuotojai | 2026.03.04 |

Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers

Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers

SZEWKO - REAKCJA NA DONIESIENIA O OFENSYWIE KURDÓW W IRANIE

SZEWKO - REAKCJA NA DONIESIENIA O OFENSYWIE KURDÓW W IRANIE

POLACY UWIĘZIENI NA CAŁYM ŚWIECIE PROSZĄ O POMOC. PARALIŻ LOTNICTWA. STAGNACJA RZĄDU

POLACY UWIĘZIENI NA CAŁYM ŚWIECIE PROSZĄ O POMOC. PARALIŻ LOTNICTWA. STAGNACJA RZĄDU

Boermedia gesels met Dr Louis Bothma - Militêre Geskiedskrywer

Boermedia gesels met Dr Louis Bothma - Militêre Geskiedskrywer

Marek Meissner - Kolejny blamaż rosyjskiego uzbrojenia. Niemal wszystko źle.

Marek Meissner - Kolejny blamaż rosyjskiego uzbrojenia. Niemal wszystko źle.

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]