Kombi Prep vir ons eerste Vanlife Vakansie: Is dit sulke tyd???
Автор: Tas op Wiele
Загружено: 2025-12-28
Просмотров: 262
Описание: Ek, Michelle en Fiela raak opgewonde oor weggaan in die kombi op vakansie. Dit sal ons eerste roadtrip/stealth camp/ Vanlife attempt wees met ons VW Microbus, 5 maande later. Ons moet orders uitkry om die laaste deel van die budget te probeer laat klop, ek wonder of die kombi se hitte gaan hou en die petrol tenk se naald het gaan platval! Fantasties! Ons koop 'n bus toilet, nog 'n USB fan en gaan lewer ook bestellings af in die Strand. Kom ons kyk hoe dinge gaan!!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: