Dr David Piedt ontvang eregraad van die Universiteit Stellenbosch
Автор: Stellenbosch University
Загружено: 2012-04-19
Просмотров: 1584
Описание:
"My betrokkenheid in die gemeenskap oor die jare heen was in hoop gevestig. Hoop wat deur aksies ondersteun was en wat soms daartoe gelei het dat hopelose situasies in hoopvolheid verander het met die wete dat die eenvoudigste goeie daad beter is as die edelste voorneme."
Dit was die woorde van dr David Piedt, gerespekteerde en gerekende gemeenskapsleier van Oudtshoorn, wat gistermiddag (Donderdag 29 Maart 2012) met ʼn eregraad van die Universiteit Stellenbosch vereer is.
Volle storie: http://blogs.sun.ac.za/news/af/2012/0...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: