Oorsig: Daniël
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2022-02-28
Просмотров: 3200
Описание:
Kyk na ons oorsigvideo van Daniël wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Die storie van Daniël motiveer getrouheid ten spyte van ballingskap in Babilon. Sy visioene bied hoop dat God alle nasies onder sy heerskappy sal bring.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Daniël
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: