It Ain't Easy To Kill A Boer - Dean Chancy || Boermedia Edition
Автор: Boermedia
Загружено: 2023-03-08
Просмотров: 4553
Описание:
Dean Chancy, die Texas Boere-Cowboy het kom kuier in Suid Afrika en het BOERMEDIA hierdie musiekvideo saamgestel uit van die geleenthede en feeste wat hy bygewoon het, by Bloedrivier en Majuba. Hy is ’n liedjieskrywer en country-sanger van Houston, Texas. Dean skryf en sing country-liedjies van kleins af. Hy is entoesiasties oor ons geskiedenis en dit wat die geskiedenis getuig oor wie ons as Afrikaners en Boere was en weer kan wees.
In Dean se eie woorde: “It is my desire to lift up the Boervolk and to inspire them to remember who they are and how they stood together in times past. If they do, I believe there is nothing they can’t do. Do you remember the Bible verse that says “a house divided will not stand?”
Dean gaan sing by plekke op uitnodiging. Deur sy sang vertel hy vir die wêreld wat se aanslag is op ons BOERE aan die gang veral op politieke terrein. Maar daar is HOOP en hy deel dit ook deur sy sang en getuienis.
Geniet die lied en die video.
Emaill: [email protected]
WhatsApp Number: +1 832 883 6527
#Boermedia #Majuba #Bloedrivier #Boer #Afrikaner
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: