Funksies Graad8: L1 Vloeidiagramme om invoer en uitvoer waardes te bereken
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-03-03
Просмотров: 353
Описание:
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Vloeidiagramme om invoer- en uitvoerwaardes te bereken in Funksies en Verwantskappe.
In hierdie Playlist van 5 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8 Funksies en Verwantskappe en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor Funksies en Verwantskappe, is:
Vloeidiagramme om invoer en uitvoerwaardes te bereken.
Tabelle om invoer en uitvoerwaardes te bereken.
-Formules pm uitvoer te kry.
-Oefen voorbeelde.
-Eksamen vrae oor Funksies en verwantskappe.
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Funksies en Verwantskappe.
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering.
Playlist:
• Funksies en Verwantskappe Graad8
#wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #funksiesenverwantskappe #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: