Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum
Автор: LitNetKanaal
Загружено: 2026-02-06
Просмотров: 23
Описание:
Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog?
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy die Blue dots-uitstalling, in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: