Oudtshoorn-inwoner wen met enjin
Автор: Group Editors
Загружено: 2017-08-23
Просмотров: 365
Описание:
'n 1952 Lister 6-1 CS enjin, opgebou en herstel deur James Williams van Oudtshoorn, het twee eerste plekke by die Wes-Kaapse veteraan trekker- en enjin-skou in Villiersdorp verower.
Die skou was van 10 tot 11 Augustus. Williams se versamelaarstuk het hom die eerste prys in die geslote kruk-as enjins-kategorie en die algeheel bes gerestoureerde enjin op die skou besorg.
Hierdie unieke enjin het van plaas tot skrootwerf en toe in Williams se werkswinkel in Van Riebeeckweg, Oudtshoorn, gesorg vir bloed sweet en stukkie-vir-stukkie se presiese pas- en draaiwerk geverg, om die pryse te wen.
Die Lister CS is deur Arthur Freeman Sanders van die Amerikaanse Stover Lister-enjin, vir Lister in Dursley, Engeland, ontwerp. Die enjins is van 1929 tot 1975 gebou.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: