Posduif - Waar Ek My Lippe Neerlê (Official Music Video)
Автор: Posduif
Загружено: 2023-11-02
Просмотров: 49443
Описание:
Official Music Video for "Waar Ek My Lippe Neerlê" by Posduif.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/WEMLN
Follow Posduif on Social Media:
Facebook - / posduiflive
Instagram - https://www.instagram.com/posduif_liv...
TikTok – https://www.tiktok.com/@posduif_band?...
Select Website – https://selectmusiek.co.za/posduif/
Director - Kyle White
Production assistant - Patrick Kondowe
Make up artist - Leila Hayward
Editor/colourist - Kyle White
Waar Ek My Lippe Neerlê - Lirieke
Ek het dit als
Ek het dit nou
Wat ek het is nie in ‘n woordeboek nie
Weet ek het als van jou
Ek kan jou soet somer soene op my kussing ruik
Na die tequila shots by die bar
Al het ons ‘n kopseer, kom ons doen dit weer
Ons dans is vêr van klaar
Tussen die skare
Trek ek jou nader
Vingers deur jou hare
Kannie glo ek’t jou gekry
Jou lippe land hard op my
Op my in die oggend
Op my in die aand en
Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal
Jy’s al wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Jy’s ‘n plaas - meisie
Verlief geraak op die stad - dis crazy
Lig in die nag, aan of af
Jy’s als wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Ek het dit als
Ek het dit nou
Wat ek lief het is nie ‘n amateur gedig nie
Dis die hele verhaal van jou
Ek kan jou warm winter wange op my borskas voel
Jou aanhou soen selfs as almal staar
Kom ons gee ‘n vertoning wat ons onsself verloor in
Ons dans is vêr van klaar
Tussen die skare
Trek ek jou nader
Vingers deur jou hare
Kannie glo ek’t jou gekry
Jou lippe land hard op my
Op my in die oggend
Op my in die aand en
Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal
Jy’s als wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Jy’s ‘n plaas - meisie
Verlief geraak op die stad - dis crazy
Lig in die nag, aan of af
Jy’s als wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Op my in die oggend
Op my in die aand en
Ek het hard geval, jy’t geweet ek sal
Jy’s als wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Jy’s ‘n plaas - meisie
Verlief geraak op die stad - dis crazy
Lig in die nag, aan of af
Jy’s als wat ek wil hê
Jy’s waar ek my lippe neerlê
Music video by Posduif performing Waar Ek My Lippe Neerlê. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Platinum Musiek (Pty) Ltd
http://vevo.ly/fuKWLZ
#Posduif #WaarEkMyLippeNeerlê
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: