BewusteDraf!
Автор: Bewusteloos Langs die Glyplank
Загружено: 2020-12-23
Просмотров: 3503
Описание:
Die Manne het n deal aan gehaad dat as Heindrich ophou rook vir 3 Maande dan sal Chris van Hennenman na Ventersburg draf in n Speedo,
dit het toe gebeur, Heindrich het ophou rook en Chris moes draf maar hulle is Boesem Vriende so hulle het saam gedraf.
Dit het nogal baie beter gegaan as wat ons gedink het.Dankie vir almal se ondersteuning deer die jaar!
Dankie aan BoostOxygen vir die Borg van die video.
Gaan kry vir julle n bottel hier www.boostoxygensa.co.za
Boost Oxygen SA
Deel die video aan almal wat jy ken en lag saam!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: