VIDA, Demografie en Oplossings
Автор: Franna v Deventer
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 42
Описание:
In hierdie onderhoud met Bouwe vd Eems oor VIDA, Demografie en Oplossings het ek die volgende vrae aan Bouwe gevra:
Vraag 1:
Bouwe, jy skryf in jou Ontlaer artikel onlangs oor die Vroue in die ampte (VIDA) maar dan trek jy dit deur na hoe ons die samelewing inrig . Gee vir ons in 'n neutedop jou argument en jou gevolgrekking.
Vraag 2:
Hoekom dink jy is demografie so deurslaggewend?
Vraag 3:
Dit lyk my, die afvallige samelewing se Feministiese neigings is maar net een vd kenmerke. Daar is ook die obsessie met LGBTQ+ en swart bevoordeling (BBBEE). Ons kan die Intersectionality van die Woke wêreldbeskouing hierin raaksien. As ek die Woke samelewing van vandag vergelyk met Huxley se "Brave New World" , dan dink ek daar is baie ooreenkomste:
• Die strewe na een of ander utopia
• 'n Kastestelsel waar die samelewing in verskillende ordes verdeel word en sentraal beheer word. Elkeen word gebore daar waar hy is en niks kan daaraan verander word nie. Die Woke verdeel ons op na aanleiding van Intersectionality en hulle wat die meeste onderdrukking ervaar, hulle word die meeste ge-eer en bervoordeel.
Bouwe, dink jy hierdie Woke stelsel het 'n toekoms. Of is dit 'n doodloopstraat ?
Vraag 4:
Wat moet ons as Bybelse Christene doen om ons samelewing weer op die regte spoor te kry? Hoe sou 'n Bybelse samelewing lyk ?
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: