Funksies Teorie Graad10: L4 Definisie en Waardeversameling
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-01-04
Просмотров: 123
Описание:
Hier verduidelik juffrou Pythagoras die teorie oor graad 10 Funksies .
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Definisie- en waardeversameling.
In hierdie Playlist van 4 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 10 Funksies - teorie in Wiskunde. Hierdie is nie 'n groot hoofstuk in die graad 10 Wiskunde sillabus nie, maar tog 'n paar punte werd!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks is: -
-Definisie van 'n funksie
-Funksie Notasie
-Voorstelling van 'n Funksie
Definisie en Waardeversameling
Ek veduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 11 en 12 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 10 Funksies en meer spesifiek die teorie in Wiskunde vraestel 1.
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Trigonometrie, Meetkunde, Analitiese Meetkunde en Statistiek.
Playlist:
• Funksies Teorie Graad10
• Funksies Eksponensiële Graad10
• Funksies Hiperbool Graad10
• Funksies Reguitlyn of Lineêre funksie Graad10
• Funksies Parabool Graad10
#wiskunde #wisk #graad10wiskunde #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: