FIS: Kriptoplatforms moet nou ook soos banke maak en verdagte transaksies aanmeld
Автор: Moneyweb
Загружено: 2026-03-04
Просмотров: 12
Описание: Adv. Pieter Smit, waarnemende direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum (FIS), gesels oor die riglyne aan kripto-batediensteverskaffers om die aanbevelings van die FATF toe te pas. Volg RSG Geldsake op Twitter ( / rsggeldsake )
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: