Malcolm Wentzel skenk R100,000 aan jong kankerlyer
Автор: Jacaranda FM
Загружено: 2024-05-03
Просмотров: 173
Описание: Vrydag, 3 Mei, het die Jean du Plessis, meer bekend as Jan Bloukaas op Breakfast with Martin Bester gekuier vir baie spesiale Friday Live-optrede. Om die spesiale kuier selfs groter te maak het sosiale media-ster en entrepreneur Malcolm Wentzel, Du Plessis in die Jacaranda FM-atlejee verras toe hy R100,000 names die sanger aan 'n jong kankelyer geskenk het.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: