#ProPotch
Автор: Potchefstroom Sakekamer / Chamber of Commerce
Загружено: 2021-04-13
Просмотров: 258
Описание:
Elke herinnering wat jy van Potch het, is nog 'n druppel in die stroom. As Potchefstroom Sakekamer glo, hoop en vertrou ons in die groei, herstel en hereniging van ons dorp en daarom het ons #ProPotch gestig! As jy lief is vir ons dorp, tydlose herinneringe saam met ons deel en ook die plaaslike ekonomie van Potchefstroom wil bevorder, sluit vandag gratis by Pro Potch aan deur die volgende skakel te volg:
www.potchsakekamer.co.za/propotch/.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: