Wilma Van Heerden - Koebaai aan my Hart (Official Music Video)
Автор: Wilma Van Heerden
Загружено: 2024-05-09
Просмотров: 221412
Описание:
Official Music Video for "Koebaai aan my Hart" by Wilma Van Heerden.
Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/kamh
Follow Wilma Van Heerden on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?...
Instagram - https://instagram.com/x__wilma?igshid...
TikTok – https://www.tiktok.com/@x_wilma_?_t=8...
Select Website – https://selectmusiek.co.za/wilma-van-...
Director/DOP/Editor - @gerduankempphotofilm
Make up - Kryolan Montana Corner Juanri Petersen
Actors: Aimee Botes, Michael Williamson
Locations: Ster Kinekor The Grove & Aroma Coffee Roastery Shere
Koebaai aan my Hart - Lirieke
Hy voel soos vakansie
Seratonien stroom
Ys in my glas,
Mm, ‘n Daquiri droom
Daai Jesse Kriel dimpels doen dit net vir my
Hoe de hel het hy dit reg gekry?
Hy is soos ‘n wegbreek
‘n Dag by die see
Ek voel ‘n konneksie
Weerlig slaan alweer
My hart aan die brand
Ek wil langer hier bly
Is hy dalk die een vir my?
Sinematies
Sien hy kom aangestap
Dramaties
Met elke tree wat hy vat
Sy swaartekrag, dit trek my aan
Sy wentelbaan het my geslaan
Magneties, als wat ek wil hê
Perfeksie uit die platteland
Hy trek my in, soen my hand
My bene whooh, toe hy vir my sê:
Jy’s maanskyn en rose
Die wit vir my swart
Hello somer, koebaai aan my hart
So goed met sy woorde
‘n Shakespeare gedig
Verbode drome
Romans in die lug
En soos in die Notebook
Is hy net die een
Wat ek wil soen in die reën
Sinematies
Sy hand wat streel oor my wang
Dramaties
Kan my elke keer vang
Sy swaartekrag, dit trek my aan
Sy wentelbaan het my geslaan
Magneties, als wat ek wil hê
Perfeksie uit die platteland
Hy trek my in, soen my hand
My bene whooh, toe hy vir my sê:
Jy’s maanskyn en rose
Die wit vir my swart
Hello somer, koebaai aan my hart
Sinematies
Sy hand wat streel oor my wang
Dramaties
Kan my elke keer vang
Sy swaartekrag, dit trek my aan
Sy wentelbaan het my geslaan
Magneties, als wat ek wil hê
Perfeksie uit die platteland
Hy trek my in, soen my hand
My bene whooh, toe hy vir my sê:
Jy’s maanskyn en rose
Die wit vir my swart
Hello somer, koebaai aan my hart
Hello somer, koebaai aan my hart
Music video by Wilma Van Heerden performing Koebaai aan my Hart (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ Muse Production (Pty) Ltd
http://vevo.ly/nHjoUz
#WilmaVanHeerden #KoebaaiAanMyHart #SySoen
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: