Wieries liries oor Bokke: "Mooie Malcolm is my gunsteling"
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2023-09-09
Просмотров: 1247
Описание:
Centurion, Gauteng, 8 September - Om gees te vang vir die Springbokke se Wêreldbekerveldtog kon leerlinge landwyd vandag groen-en-goud aantrek.
By die Laerskool Wierdapark in Centurion het Bokkoors die kinders behoorlik beetgepak.
Eugenie Gregan het gaan uitvind hoe hulle dink die Bokke gaan vaar.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: