ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Kwadratiese Vergelykings Graad11: L8 K metode Oefen voorbeelde

Автор: Online Maths by Miss Pythagoras

Загружено: 2024-09-27

Просмотров: 235

Описание: In hierdie reeks van 12 lesse vind jy 'n volledige kursus oor Graad 11 Kwadratiese vergelykings en ongelykhede in Wiskunde. In hierdie videos verduidelik ek al die belangrike konsepte, reëls en tegnieke wat jy in die eksamen kan teëkom oor Gr 11 oplos van kwadratiese vergelykings en ongelykhede. Ek bespreek in die 12 lesse die volgende onderwerpe aan die hand van verskeie voorbeelde naamlik:

Vergelykings wat breuke bevat , maklik en moeilike voorbeelde.
Vergelykings wat wortels bevat.
Oplos van kwadratiese vergelykings deur kwadraatsvoltooiing of di vierkant te voltooi.
Oplos van kwadratiese vergelykings deur middel van die kwadratiese formule.
Die gebruik van die " k-metode" om kwadratiese vergelykings op te los.
Hoe om gelyktydige vergelykings op te los.
Die oplos van Kwadratiese Ongelykhede.

Of jy nou vir die eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie viodeo reeks en "Playlist" bevat al die inligting oor Graad 11 Wiskunde se baie belangrike hoofstuk oor die oplos van kwadratiese vergelykings en ongelykhede wat jy moet ken volgens die CAPS sillabus.

*In hierdie video bespreek ek die volgende:* Oplos van kwadratiese vergelykings met behulp van die " k-metode" - OEFEN voorbeelde.

Onthou asseblief om my video te "like", en te "subscribe" en vertel sommer vir al jou maats oor my kanaal. Ek gaan jou help met Graad 11 Kwadratiese vergelykings en ongelykhede en sommer die hele Wiskunde sillabus.

Playlist:
   • Kwadratiese vergelykings en Ongelykhede Gr...  

#wiskunde #graad11 #kwadratiesevergelykings #eksamen #onlinemathsbymissp

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Kwadratiese Vergelykings Graad11: L8 K metode Oefen voorbeelde

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Kwadratiese Vergelykings Graad11: L9 K metode Eksamen Vraag

Kwadratiese Vergelykings Graad11: L9 K metode Eksamen Vraag

Kwadratiese Vergelykings  Graad11:L1 Vergelykings wat Breuke bevat Makliker Oefen voorbe

Kwadratiese Vergelykings Graad11:L1 Vergelykings wat Breuke bevat Makliker Oefen voorbe

How N-Type Semiconductors work? Visualized in 3D (IITJEE/NEET)

How N-Type Semiconductors work? Visualized in 3D (IITJEE/NEET)

Kwadratiese Vergelykings Graad11: L12 Kwadratiese Ongelykhede

Kwadratiese Vergelykings Graad11: L12 Kwadratiese Ongelykhede

Kwadratiese vergelykings en Ongelykhede Graad11

Kwadratiese vergelykings en Ongelykhede Graad11

Rye en Reekse Graad12  Wiskunde

Rye en Reekse Graad12 Wiskunde

Eksponente En Wortelvorme - Teorie Verduideliking || Wiskunde Graad 11 en 12

Eksponente En Wortelvorme - Teorie Verduideliking || Wiskunde Graad 11 en 12

Sequences and Series Grade 12 Mathematics

Sequences and Series Grade 12 Mathematics

USA I IZRAEL ZAATAKOWAŁY IRAN! JEST ODWET NA BAZY USA W REGIONIE! CZY TO III WOJNA ŚWIATOWA?

USA I IZRAEL ZAATAKOWAŁY IRAN! JEST ODWET NA BAZY USA W REGIONIE! CZY TO III WOJNA ŚWIATOWA?

UCIECZKA Z BIAŁORUSI: Miliony UCIEKAJĄ, główny przemysł IMPLODUJE, gospodarka Łukaszenki bankrutuje

UCIECZKA Z BIAŁORUSI: Miliony UCIEKAJĄ, główny przemysł IMPLODUJE, gospodarka Łukaszenki bankrutuje

Dlaczego USA i Izrael zaatakowały Iran? Atak na Iranie - co się dzieje?

Dlaczego USA i Izrael zaatakowały Iran? Atak na Iranie - co się dzieje?

Przetestowałem Zakazane Szkolne Produkty

Przetestowałem Zakazane Szkolne Produkty

Wette Vir Eksponente En Wortelvorme verduideliking || Wiskunde Graad 11 en 12

Wette Vir Eksponente En Wortelvorme verduideliking || Wiskunde Graad 11 en 12

ZNALEZIENI PRZEZ SMROD: 10 Legend PRL, o których śmierci świat dowiedział się za późno

ZNALEZIENI PRZEZ SMROD: 10 Legend PRL, o których śmierci świat dowiedział się za późno

Wiskunde Graad 6 Lengte of Afstand

Wiskunde Graad 6 Lengte of Afstand

Simplification | Ep 6 | Binomial squared

Simplification | Ep 6 | Binomial squared

Mistrzostwa Polski w Tańcach Standardowych i Latynoamerykańskich Elbląg 2026   I  1.1

Mistrzostwa Polski w Tańcach Standardowych i Latynoamerykańskich Elbląg 2026 I 1.1

Eksponente En Wortelvorme ; Vereenvoudiging - Vraestel Voorbeeld #13 - 18 || Wiskunde Graad 11 en 12

Eksponente En Wortelvorme ; Vereenvoudiging - Vraestel Voorbeeld #13 - 18 || Wiskunde Graad 11 en 12

Вопрос к экзамену по математике 11 класса: Степени и корни. Урок 9.

Вопрос к экзамену по математике 11 класса: Степени и корни. Урок 9.

Периметр и площадь двумерных фигур. Урок 6 для 8 класса. Круг и треугольник.

Периметр и площадь двумерных фигур. Урок 6 для 8 класса. Круг и треугольник.

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]