Beplanning vir die Skryf van 'n Roman - 3
Автор: Malherbe Publishers
Загружено: 2024-04-12
Просмотров: 91
Описание:
Die Derde Video in ons Opleidingsreeks vir skrywers. Hierdie reeks videos gee raad in die beplanning van 'n Roman. Dit is gemik op Nuwe EN Ervare skrywers. As 'n Ervare Skrywer as jy slegs een nuwe wenk kry, is jy 'n wenner. Die video bespreek die beplanningsproses vir 'n Roman.
Om 'n roman te skryf sonder beplanning kan lei tot verskeie slaggate wat die kwaliteit en impak van die storie kan belemmer. Ons begin met 'n kort opsomming van die algemene uitdagings wat die skrywer in die gesig mag staar, en hoe om hulle te oorkom.
As jy nog nie die eerste twee videos gekyk het nie, doen dit nou.
Enige vrae in die "Comment" veld is welkom. Alle vrae sal beantwoord word.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: