"Dé, gaan vat vir julle.”
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2019-04-28
Просмотров: 4493
Описание: Vredendal, 26 April 2019 - Inwoners van Vredendal aan die Weskus wag nou al vyf jaar vir HOP-huise wat aan hulle toegeken is. Hulle sê die huise is ontwettig verkoop en uitgedeel toe die ANC nog aan bewind was in die Matzikama-munisipaliteit. Die DA het intussen beheer daarvan oorgeneem. Intussen vrees plaasbewoners in die gebied vir hulle veiligheid ná drie moorde.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: