Neil Olwagen - “Wat maak jy Hier?”
Автор: Kerugma Productions
Загружено: 2020-08-14
Просмотров: 590
Описание:
U donasie kan ons help om meer video's te maak: https://www.kerugma.org/donate/
Toe Jesus die gelykenis van die saaier vertel het (Markus 4), het die dissipels nie besef hoe die waarheid van daardie woord op hulle eie lewens van toepassing sou wees nie. Vandag is die woord net so van toepassing op ons ook. Deur te kyk na die voorbeeld van die dissipels aan die een kant en ‘n man soos Elia, aan die ander kant, kan ons nie anders as om Jesus helder en duidelik te hoor praat met ons ook nie.
Hierdie DVD is vervaardig deur Kerugma Produksies, ‘n geloofsonderneming wat daarna streef om die evangelie van Jesus Christus deur middel van hoë gehalte media produkte te versprei. Vir meer inligting besoek gerus www.kerugma.org
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: