Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Eksamenvoorbereiding Vergelykings deel 1
Автор: Stefan Stoman
Загружено: 2023-03-05
Просмотров: 344
Описание:
In hierdie video werk ek 'n ou 2020 eksamenvraestel uit. Die vrae is 'n kombinasie van kwadratiese vergelykings, die formule, verglykings met vierkantswortels, ongelykhede, gelyktydige oplossing en eksponente en wortels.
Jy kan nog ou vraestelle by die Departement van Onderwys se webtuiste vind:
https://www.education.gov.za/Curricul...
Lekker kyk en lekker leer!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: