Kykers gons oor soen in sepie
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2015-06-18
Просмотров: 21608
Описание:
Die eerste piksoen tussen Ivanka Gouws en dr. At Koster op Binnelanders is onlangs uitgesaai.
"...Mense gaan nou besef At Koster is ook net ’n mens wat verlief kan raak," het Hans Strydom wat die rol van Koster vertolk, oor die nuwe storielyn gesê.
Hy was ook vol lof vir Leandie du Randt, wat die rol van Ivanka vertolk.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: