ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2025-12-06

Просмотров: 916

Описание: Bron: Lees Lev 10 (1-11)
Teks: Lev 10:10: " en julle moet onderskeid maak tussen
wat heilig en wat onheilig,
en tussen wat onrein en wat rein is"
Tema: Maak onderskeid!
Agtergrond tot die preek:
Wanneer ons ons lewens in die hande van ‘n snydokter oorgee, dan verwag ons van hom een ding, een lewensbelangrike vermoë. Hy moet die gawe van onderskeiding hê. Dis lewensbelangrik dat hy dit kan doen. Dis lewensgevaarlik as hy dit nie kan doen nie. Nou as dit kom by ons geestelike lewens, is dit tog vir my kommerwekkend, dat so baie gelowiges oor sy of haar onderskeidingsvermoë ongeërg kan wees; dat so baie ampsdraers ongeërg kan wees oor die gemeente se onderskeidingsvermoë. Die gelowige se vermoë om die dinge aangaande God en sy wil ...om daarin te kan onderskei.
Opnamedatum: 2022 03 27

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
3) Gemeentesang GK Centurion

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

109) God gee meer as wat ons vra (Volledige Erediens: Deu 3) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

109) God gee meer as wat ons vra (Volledige Erediens: Deu 3) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

SKAAM jou Orania!? | SHAME on you Orania!? - VJV 28

SKAAM jou Orania!? | SHAME on you Orania!? - VJV 28

God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg

God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg

Brīdis kopā (29.12.2025) – BETLĒMES BĒRNS MŪSOS

Brīdis kopā (29.12.2025) – BETLĒMES BĒRNS MŪSOS

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

🎵 Top AFRIKAANSE EN ENGELSE LOFLIEDERE VOL 1  60 minute 🎵

🎵 Top AFRIKAANSE EN ENGELSE LOFLIEDERE VOL 1 60 minute 🎵

NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël

NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

ANC in Amerika se visier | 12 Desember 2025 | Politieke Oorsig

ANC in Amerika se visier | 12 Desember 2025 | Politieke Oorsig

110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

'n Valse Hemel Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

'n Valse Hemel Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning

Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning

Lūgšanas un Pielūgsme │02.01.2026. │ #348

Lūgšanas un Pielūgsme │02.01.2026. │ #348

SPRAKELOOS POST-TEISME - DR BEN DU TOIT

SPRAKELOOS POST-TEISME - DR BEN DU TOIT

Apartheid built the world's largest hospital in Soweto. Then the ANC destroyed it

Apartheid built the world's largest hospital in Soweto. Then the ANC destroyed it

Vasgevang in 'n VALSE EVANGELIE?

Vasgevang in 'n VALSE EVANGELIE?

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]