Vettie Vettie starring Tobie Cronje en Hanna Grobler
Автор: Pieter Toerien Productions Official
Загружено: 2014-04-01
Просмотров: 2928
Описание:
Vettie Vettie is 'n toneelstuk wat gekskeer met vroue se stryd om ontslae te raak van oortollige kilogramme.
Met die winter om die draai en met die vooruitsig van badkamer-skale wat gaan kreun onder die gevolge van winter versnaperinge, bied Pieter Toerien, Kosie Smit en Giep van Zyl ligte vermaak en 'n lekker lag komedie aan.
Tobie Cronjé - Hanna Grobler - André Lotter - Luan Jacobs. Die regie word behartig word nimlike akteur en regisseur André Odendaal.
Vettie Vettie is deur Johan Bernard vertaal en deur Pierre van Pletzen verwerk van Charles Laurence se trefferkomedie My Fat Friend.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: