ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Waarvoor hoop jy ? | ’n Kragtige gesprek wat jou geloof sal aanwakker | Brultyd

Автор: BAASRAAK UITSAAI NETWERK

Загружено: 2025-12-03

Просмотров: 530

Описание: Brultyd – 3 Desember 2025
Vandag het ons op Brultyd ’n diep, lewensveranderende gesprek gehad oor HOOP. Boeta Jacques van Heerden het die leiding geneem en ’n kragtige fondasie gelê vir hierdie tema. Hy het elke een van ons op die paneel ’n eenvoudige maar harde vraag gevra:
👉 “Waarvoor hoop JY?”

Die antwoorde was eerlik, rou, opbouend — en iets wat jy móét hoor.
As jy vandag moedeloos, moeg of onseker voel, is hierdie gesprek spesiaal vir jou. Die Here se hoop faal nooit. 💛

✨ Tala Health & Wellness – Ons Amptelike Borg

Dankie aan Tala Health & Wellness wat ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg.
Kry jou gesondheidsprodukte hier:
🔗 https://www.castlewalkpharmacy.com/
Gebruik die coupon code: Baasraak10 vir 10% afslag op jou aankoop.

🙏 Ondersteun Ons Bedieningswerk

As jy waarde kry uit hierdie bediening en wil help om hoop in tronke, skole en gemeenskappe te bring:
🔗 https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons

📺 Kyk Meer Brultyd-Uitsendings

Elke Woensdagoggend 6h00 live op YouTube & Facebook.
Kom word bemoedig – kom hoor wat God sied!

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waarvoor hoop jy ? | ’n Kragtige gesprek wat jou geloof sal aanwakker | Brultyd

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd

Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd

Die Waarheid oor Risiko – Hoekom jy nie kan groei sonder dit nie

Die Waarheid oor Risiko – Hoekom jy nie kan groei sonder dit nie

Skyn deur my!

Skyn deur my!

Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes

Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

Terug tronk toe vir Jesus   Getuienis

Terug tronk toe vir Jesus Getuienis

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum | Baasraak Agter Tralies

Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum | Baasraak Agter Tralies

Toe Atman by die tronk se hek uitstap het hy niks gehad nie

Toe Atman by die tronk se hek uitstap het hy niks gehad nie

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

335. Ko par to saka Bībele?

335. Ko par to saka Bībele?

Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek | Brultyd

Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek | Brultyd

Wat sê die Bybel regtig oor besigheid, geld en entrepreneurskap?

Wat sê die Bybel regtig oor besigheid, geld en entrepreneurskap?

Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd met Coach Freek

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd met Coach Freek

Huis van gruwels

Huis van gruwels

Begin jou eie besigheid met 'n

Begin jou eie besigheid met 'n "HONDERD RAND"

EFF dreig Orania op nasionale TV

EFF dreig Orania op nasionale TV

5 Belangrike Lewenslesse - Ds Awie van Wyk

5 Belangrike Lewenslesse - Ds Awie van Wyk

ZŁODZIEJKI MĘŻÓW: 10 Gwiazd PRL, które odbiły partnerów swoim przyjaciółkom

ZŁODZIEJKI MĘŻÓW: 10 Gwiazd PRL, które odbiły partnerów swoim przyjaciółkom

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]